3 years ago

Mamma nommer 1...!

So vandag se stukkie gaan oor my eerste ma. Ja, jy lees reg, ek is geseend genoeg om 2 ma's te he!

 

Daar is my biologiese ma wat na baie ure se kraam die lewe geskenk het aan my, haar 2de kind, wat menigde kere al die read more...



3 years ago

As mamma net bietjie moeg raak....

Ek dink baie mamma's sal saam met my stem as ek die volgende se:

 

Motherhood is DEFINITELY NOT for the faint hearted............

 

Natuurlik is dit die beste gevoel op aarde om 'n ma te we read more...



3 years ago

Here to introduce Just Me From The Heart!

So I've been wondering about blogging for a while now. Everyone does it, so why should I as well right?

Well, just sometimes I have a lot to say and I've always been a writer, not a speaker. I'm not saying I always make sense read more...