standup-now

korrupsie

Ek dink die sad ding van wat ek begin nou is die feit dat in ons stukkende land en seerkry lewe mense is wat nog jou laaste sal vat. Paul purvis van secunda loop heeldag en sy naaste indoen, oud en jonk en kom elke keer weg daarmee. Nou wonder ek wat ook n slagoffer van sy skelmstreke is hoe sit mens dit stop. Niemand het nog genoeg bewyse teen hom om hom te stop nie. Wat dink julle kan ek doen om sy wandade welbekend te maak en mense bewus te maak van sy kaskenades.